
Tweetalige sagteware vir kleuters in Afrikaans en Engels
Bestel nou vir jou kleuter teen R65 per CD (posgeld ingesluit)
Kyk eers na die demo voor jy besluit om te koop.
Laat jou kleuter speel-speel die alfabet, syfers, vorms en kleure baasraak. Die sagteware werk die beste in Internet Explorer 5 of hoër en teen 800x600 resolusie. Probeer die demo aanlyn of laai die demo af.
Kontak Stephan en Irene van der Merwe vir enige navrae.
Bestel
Navrae
Probeer eers die demo
Laai ons gratis flitskaarte af:
Afrikaanse alfabet kaarte
Afrikaanse syfers kaarte
Afrikaanse vorms kaarte